Volgens ’n mediaverklaring is “onder leiding van die Volksorganisasie Leiersberaad (VOLBER) die afgelope naweek begin met ‘n nuwe hoofstuk in die politieke geskiedenis van Suid-Afrika. Daar is besluit op ‘n noodsaaklike paradigma-skuif oor die volk se betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek, waarin die blankes vir hulleself ‘n toekoms moet beding en bepaal. Daar het al … Continue reading
Die Solidariteit Beweging het vandag aangekondig dat hy ingevolge sy burgerlike plan oor die volgende drie jaar meer as R1 miljard in die burgerlike samelewing gaan belê. Die plan fokus op verskeie terreine van die Suid-Afrikaanse samelewing wat werksbeskerming, burgerregte, maatskaplike sorg, taal en kultuur, onderwys en opleiding, navorsing en media insluit. Die plan gaan … Continue reading
Vroeg die week was Afrikanervryheid hard besig om te skakel met YEN (Youth of European Nationalisties), hierdie organisasie veg vir minderheids regte regoor Europa, hulle standpunte is as volg: The Youth of European nationalities (YEN) is a dynamic and active network of youth organizations in a multicultural and multilingual Europe, representing their interests. The main … Continue reading
“Ons is trots Afrikaans. Taal is ‘n instrument van bevryding, maar kan ook van oorheersing wees. Die regering faal in sy belangrike taak om gehoor aan die Grondwet te gee en veeltaligheid te bevorder. Die 2011 Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale is ‘n voorbeeld van hoe die regering die Grondwet met betrekking tot die bevordering van … Continue reading
Die Suid-Afrikaanse regering behoort ernstig kennis te neem van die verklaring oor party-grense heen in die Europese Parlement waarin protes aangeteken is teen die onaanvaarbare golf van plaasmoorde wat in Suid-Afrika plaasvind. ‘n Verklaring onderteken deur 48 Europese Parlementslede vanuit 19 lidlande verteenwoordigend van 7 verskillende politieke formasies - sosialiste, liberales, Christen demokrate, ander formasies en selfs … Continue reading
Lesers sal nog die berigte in die media rondom die gebeure in die saak teen dr Dawid Swart onthou. Die hele wraakveldtog teen hom het in Junie 2009 begin. Dr Dawid Swart, destyds ‘n lektor in kriminologie aan die Universiteit van Pretoria, woon met sy gesin op sy plaas Klipkop in die Kleinfontein-omgewing, noord van … Continue reading
As ‘n konserwatis nie van vuurwapens hou nie, koop hy nie een nie. ‘n Liberalis wil alle vuurwapens verbied hê. As ‘n konserwatis ‘n vegetariër is, eet hy nie vleis nie. ‘n Liberalis wil alle vleisproduklte vir almal laat verban. As ‘n konserwatis ‘n vreemde bedreiging sien, kontempleer hy hoe om sy vyand te verslaan. … Continue reading
Onlangse Kommentaar