Afrikanervryheid het afgekom op ‘n dokument van die ANCYL wat handel oor die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR). Gaan lees gerus deur die volgende skakel te klik: http://www.ancyl.org.za/docs/political/2009/NDR%20Presentationb.pdf.
-33.451309
18.721960
Like this:
Be the first to like this post.
About Afrikanervryheid
Afrikanervryheid funksioneer afsonderlik want ons glo dat afrikaners in die huidige politieke omgewing van Suid-Afrika nie verteenwoordig word nie en dat Afrikaners as ‘n nasie geregtig is op eie grondgebied volgens artikel 235 en 185 van die Suid-Afrikaanse grondwet. Ons glo dat Afrikaners in die nuwe Suid-Afrika gemarginaliseer word en dat die Afrikaner se oorlewing in die nuwe Suid-Afrika beperk is, dus kyk ons na ‘n lang termyn oplossing.
Doelstelling:
Om ‘n vrye assosiasie van Afrikaners te stig wat hul eie kultuur, volks- tradisies, geloofsoortuiginge, opvoedkundige stelsels hetsy tuis of by instellings, aanvaarbare norme en standaarde, regte soos verskans in die grondwet en ander, bevorder deur die hou van debatte, waar voorafgenoemde begrippe beoefen, geleer, bespreek word.
Geen haatspraak, geweld of rassisme sal bevorder word nie.
Afrikanervryheid is gestig vir die jeug, ons veg vir die regte van die jeug en ons as organisasie word bestuur deur die jeug, so raak deel en neem jou toekoms terug. Hier skep ons die ‘de la Rey’ generasie!
Bespreking
Nog geen kommentaar nie.